YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Rigters 2

1

Rigters 2:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Nadat ook daardie hele geslag met hulle voorouers verenig is, het daar 'n ander geslag ná hulle opgestaan wat nie die HERE geken het, en ook nie die dade wat Hy vir Israel gedoen het nie.

Vergelyk

Verken Rigters 2:10

2

Rigters 2:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wanneer die HERE vir hulle rigters laat opstaan het, was die HERE met die rigter, en het Hy hulle verlos uit die hand van hulle vyande solank die rigter geleef het. Die HERE het hulle immers jammer gekry vanweë hulle gekreun oor dié wat hulle verdruk en onderdruk het.

Vergelyk

Verken Rigters 2:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest