YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Rigters 12

1

Rigters 12:5-6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Gilead het die driwwe van die Jordaan na Efraim beset. Wanneer een van die vlugtelinge van Efraim dan sê, “Ek wil oorgaan,” sê die manne van Gilead vir hom: “Is jy 'n Efraimiet? ” As hy sê, “Nee,” dan sê hulle vir hom: “Sê bietjie ‘sjibbolet.’ ” En as hy sê “sibbolet,” en nie daarop bedag is om dit reg uit te spreek nie, dan het hulle hom gegryp en hom keelaf gesny by die driwwe van die Jordaan. In dié tyd het daar twee-en-veertigduisend man uit Efraim geval.

Vergelyk

Verken Rigters 12:5-6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest