YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 66

1

Jesaja 66:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Al hierdie dinge – my hand het dit gemaak; so het alles ontstaan,” is die uitspraak van die HERE. “Op so iemand sal Ek ag slaan: op 'n magtelose met 'n verslae gees, wat sidder vir my woord.

Vergelyk

Verken Jesaja 66:2

2

Jesaja 66:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

So sê die HERE: “Die hemel is my troon, en die aarde die voetbank van my voete. Waar is die huis wat julle vir My sou bou, en waar is my rusplek?

Vergelyk

Verken Jesaja 66:1

3

Jesaja 66:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Soos iemand se moeder hom troos, so sal Ek self julle troos; in Jerusalem sal julle getroos word.

Vergelyk

Verken Jesaja 66:13

4

Jesaja 66:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek gaan maak, voor My sal bly voortbestaan,” is die uitspraak van die HERE, “so sal julle nageslag en julle naam bly voortbestaan.

Vergelyk

Verken Jesaja 66:22

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest