YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 44

1

Jesaja 44:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want Ek sal water uitgiet op dorre aarde, waterstrome op droë grond. Ek sal my Gees uitgiet op jou nageslag, en my seën op jou nakomelinge.

Vergelyk

Verken Jesaja 44:3

2

Jesaja 44:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

So sê die HERE, die Koning van Israel, die Een wat hom loskoop, die HERE, Heerser oor alle magte: “Ek is die Eerste, en Ek is die Laaste. Buiten My is daar geen God nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 44:6

3

Jesaja 44:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek het jou oortredings soos 'n newel, jou sondes soos 'n wolk weggevee. Keer terug na My, want Ek het jou losgekoop.”

Vergelyk

Verken Jesaja 44:22

4

Jesaja 44:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Julle moet nie ontsteld wees nie, moenie deur vrees verlam word nie. Het Ek jou, Israel, dit nie vantevore laat hoor, dit aangekondig nie? Julle is my getuies: Is daar 'n God buiten My? Daar is nie nog 'n rots nie. Ek weet nie van een nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 44:8

5

Jesaja 44:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

So sê die HERE, wat jou gemaak, jou in die moederskoot al gevorm het, wat jou help: “Moenie bang wees nie, my dienskneg Jakob, ja, Jesurun, wat Ek uitgekies het.

Vergelyk

Verken Jesaja 44:2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest