YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 33

1

Jesaja 33:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy sal bestendigheid aan jou tye bied, 'n rykdom van bystand, wysheid en kennis, ontsag vir die HERE – dit is sy skatte.

Vergelyk

Verken Jesaja 33:6

2

Jesaja 33:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

HERE, wees ons genadig! Op U wag ons. Wees elke oggend ons krag, ja, ons verlossing in 'n tyd van nood.

Vergelyk

Verken Jesaja 33:2

3

Jesaja 33:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ja, die HERE is ons Regter, die HERE is ons Regeerder, die HERE is ons Koning – Hy sal ons verlos.

Vergelyk

Verken Jesaja 33:22

4

Jesaja 33:15-16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy wat eerlik leef en spreek wat reg is, wat wins uit afpersing afwys, wat sy handpalms daarvan weerhou om omkoopgeld te aanvaar, wat niks van bloedvergieting wil hoor nie, niks wat boos is, wil aanskou nie – dit is hy wat op die hoogtes sal woon. Bergvestings in kranse is sy toevlugsoord; sy kos word vir hom voorsien, sy watervoorraad is standhoudend.

Vergelyk

Verken Jesaja 33:15-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 33

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest