YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 31

1

Jesaja 31:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wee hulle wat na Egipte afgaan vir hulp, wat op perde staatmaak, hulle vertroue plaas op strydwaens, omdat daar baie is, en op perderuiters, omdat hulle besonder talryk is. Maar hulle sien nie op na die Heilige van Israel nie; hulle raadpleeg nie die HERE nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 31:1

2

Jesaja 31:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar ook Hy is wys, en Hy bring onheil; sy woorde herroep Hy nie. Hy sal optree teen 'n huis van boosdoeners, en teen die hulp van hulle wat onreg pleeg.

Vergelyk

Verken Jesaja 31:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 31

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest