YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Esegiël 4

1

Esegiël 4:4-5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“En jy, gaan lê op jou linkersy, en plaas so die sondeskuld van die huis van Israel op jou sy. Soveel dae as wat jy op jou sy lê, soveel dae sal jy hulle sondeskuld dra. En Ek, Ek het vir jou die aantal jare van hulle sondeskuld 'n getal dae gemaak – driehonderd-en-negentig dae lank moet jy die sondeskuld van die huis van Israel dra.

Vergelyk

Verken Esegiël 4:4-5

2

Esegiël 4:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

As jy daarmee klaar is, moet jy 'n tweede keer gaan lê – op jou regtersy. Dan moet jy die sondeskuld van die huis van Juda dra, veertig dae lank. 'n Dag vir elke jaar is wat Ek dit vir jou maak.

Vergelyk

Verken Esegiël 4:6

3

Esegiël 4:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“En jy, neem vir jou koring, gars, boontjies, lensies, sorghum en spelt, sit dit saam in een houer en maak daarvan vir jou kos. So lank as wat jy op jou sy lê – driehonderd-en-negentig dae – moet jy dit eet.

Vergelyk

Verken Esegiël 4:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's