YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 35

1

Eksodus 35:30-31

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moses het vir die Israeliete gesê: “Kyk, die HERE het Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, by die naam aangewys. Hy het hom met die Gees van God vervul – met wysheid, met insig en met kennis en al die nodige vakmanskap

Vergelyk

Verken Eksodus 35:30-31

2

Eksodus 35:35

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

die HERE het hulle vervul met die kundigheid om al die werk van 'n vakman te doen: dié van 'n ontwerper, 'n borduurder met pers, purperrooi en karmosynrooi wol en fyn linnedraad, en dié van 'n wewer – mense wat al die werk kan doen en vindingryke planne kan beraam.

Vergelyk

Verken Eksodus 35:35

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest