1
Eksodus 29:45-46
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Ek sal onder die Israeliete vertoef en vir hulle 'n God wees. Hulle sal weet dat Ek die HERE hulle God is, wat hulle uit Egipteland gelei het om onder hulle te vertoef. Ek is die HERE hulle God.”
Vergelyk
Verken Eksodus 29:45-46