YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Daniël 6

1

Daniël 6:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Om dié rede het koning Darius die bevelskrif en die verbod op skrif gestel.

Vergelyk

Verken Daniël 6:10

2

Daniël 6:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daniël praat toe met die koning: “O koning, leef vir ewig!

Vergelyk

Verken Daniël 6:22

3

Daniël 6:26-27

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarna het koning Darius aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele aarde woon, geskryf: Mag julle vrede groot wees! 'n Bevel is deur my uitgevaardig dat, in die hele magsgebied van my koninkryk, almal met vrees en bewing vervul moet wees vir die God van Daniël. Want Hy is die lewende God wat in ewigheid bestaan; sy koninkryk is een wat nie vernietig word nie, en sy heerskappy is tot die einde toe.

Vergelyk

Verken Daniël 6:26-27

4

Daniël 6:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daardie manne het ingestorm by die koning en vir die koning gesê: “Onthou, o koning, dat dit 'n wet van Mede en Perse is dat elke verbod en verordening wat die koning uitgevaardig het, nie verander mag word nie.”

Vergelyk

Verken Daniël 6:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's