YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Handelinge 19

1

Handelinge 19:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het oor hulle gekom, en hulle het in tale gespreek en geprofeteer.

Vergelyk

Verken Handelinge 19:6

2

Handelinge 19:11-12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

God het deur die hande van Paulus besonder kragtige dade verrig, sodat selfs wanneer sweetdoeke en voorskote wat aan sy lyf was, na siekes geneem is, hulle siektes verdwyn en die bose geeste uitgewyk het.

Vergelyk

Verken Handelinge 19:11-12

3

Handelinge 19:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die bose gees het hulle geantwoord: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?”

Vergelyk

Verken Handelinge 19:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest