YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Timoteus 1

1

2 Timoteus 1:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

God het ons tog nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.

Vergelyk

Verken 2 Timoteus 1:7

2

2 Timoteus 1:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy het ons verlos en geroep met 'n heilige roeping – nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en genade. Reeds van ewigheid af is dit in •Christus Jesus aan ons geskenk

Vergelyk

Verken 2 Timoteus 1:9

3

2 Timoteus 1:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Om hierdie rede herinner ek jou om die genadegawe van God, wat in jou is, deurdat ek jou die hande opgelê het, opnuut aan te vuur.

Vergelyk

Verken 2 Timoteus 1:6

4

2 Timoteus 1:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moet jou dus nie skaam vir die getuienis van ons Here nie, ook nie vir my, sy gevangene, nie. Maar dra jou deel van die lyding vir die evangelie deur middel van die krag van God.

Vergelyk

Verken 2 Timoteus 1:8

5

2 Timoteus 1:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarom ly ek ook hierdie dinge, maar ek skaam my nie; want ek weet in wie ek nog altyd my vertroue stel, en ek is oortuig dat Hy magtig is om die pand wat aan my toevertrou is, tot op daardie dag te bewaar.

Vergelyk

Verken 2 Timoteus 1:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's