YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Konings 7

1

2 Konings 7:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar Elisa het gesê: “Hoor die woord van die HERE! So sê die HERE, ‘Môre teen hierdie tyd sal 'n sea gesifte meel teen 'n sikkel, en twee sea gars teen 'n sikkel verkoop word in die stadspoort van Samaria. ’ ”

Vergelyk

Verken 2 Konings 7:1

2

2 Konings 7:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar was vier mans met 'n velsiekte by die ingang van die stadspoort, en hulle het vir mekaar gesê: “Waarom sal ons hier bly totdat ons sterf?

Vergelyk

Verken 2 Konings 7:3

3

2 Konings 7:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die adjudant op wie se arm die koning geleun het, antwoord die man van God en sê: “Kyk, al sou die HERE vensters in die hemelruim maak – sou so iets kon gebeur?” Toe sê Elisa: “Kyk, jy gaan dit met jou eie oë sien, maar daarvan sal jy nie eet nie.”

Vergelyk

Verken 2 Konings 7:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest