1
1 Timoteus 5:8
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar as iemand nie na sy eie mense omsien nie, en veral nie na sy huisgenote nie, het hy die geloof verloën, en is hy slegter as 'n ongelowige.
Vergelyk
Verken 1 Timoteus 5:8
2
1 Timoteus 5:1
'n Ouer man moet jy nie skerp berispe nie, maar vermaan hom soos 'n vader, en vermaan jonger mans soos broers
Verken 1 Timoteus 5:1
3
1 Timoteus 5:17
Laat die ouderlinge wat goed leiding gee, dubbele eer ontvang, veral diegene wat hard werk aan woordverkondiging en onderrig.
Verken 1 Timoteus 5:17
4
1 Timoteus 5:22
Moenie iemand oorhaastig die hande oplê, en moenie deel kry aan iemand anders se sondes nie; hou jouself rein.
Verken 1 Timoteus 5:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's