YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Konings 22

1

1 Konings 22:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy het geantwoord, ‘Ek sal uitgaan en 'n leuengees wees in die mond van al sy profete.’ Daarop sê die HERE, ‘Jy sal hom mislei en ook slaag. Gaan maak so!’

Vergelyk

Verken 1 Konings 22:22

2

1 Konings 22:23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarom, kyk, die HERE het 'n leuengees geplaas in die mond van al hierdie profete van u. Die HERE self het onheil teen u gelas.”

Vergelyk

Verken 1 Konings 22:23

3

1 Konings 22:21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Gees tree toe na vore, gaan staan voor die HERE en sê, ‘Ek is die een wat hom sal mislei.’ Toe vra die HERE vir hom, ‘Hoe?’

Vergelyk

Verken 1 Konings 22:21

4

1 Konings 22:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe sê die HERE, ‘Wie sal Agab mislei, sodat hy optrek en val by Ramot in Gilead?’ Die een het dit voorgestel en die ander dat.

Vergelyk

Verken 1 Konings 22:20

5

1 Konings 22:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe vra Josafat: “Is hier nie nog 'n profeet van die HERE nie, sodat ons deur hom die HERE kan raadpleeg?”

Vergelyk

Verken 1 Konings 22:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 22

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's