YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Kronieke 22

1

1 Kronieke 22:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

slegs dan sal jy sukses behaal – as jy die vaste voorskrifte en bepalings wat die HERE vir Moses aangaande Israel beveel het, noukeurig nakom. Wees dapper en sterk! Moenie bang wees nie en moet jou nie laat afskrik nie!

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 22:13

2

1 Kronieke 22:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Rig julle nou met hart en siel daarop om die HERE julle God te soek. Maak gereed en bou die heiligdom van die HERE God, sodat julle die verbondsark van die HERE en die heilige voorwerpe van God kan bring na die huis wat vir die Naam van die HERE gebou word.”

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 22:19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's