YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Openbaring 4

1

Openbaring 4:11

Bybel vir almal

ABA

“Here, ons God, almal moet U eer en prys en sê hoe sterk U is! Ons wil U eer! Ons wil U prys! Ons wil sê hoe sterk U is! Want U het alles gemaak! Ja, U het so besluit, daarom is alles daar, U het alles gemaak!”

Vergelyk

Verken Openbaring 4:11

2

Openbaring 4:8

Bybel vir almal

ABA

Elke dier het ses vlerke gehad, en daar was oë oral op die vlerke, bo en onder. Die vier diere het aangehou sing: “Die Here God, die Almagtige, is heilig, heilig, heilig! Hy was altyd daar, Hy is nou daar en Hy sal weer kom!”

Vergelyk

Verken Openbaring 4:8

3

Openbaring 4:1

Bybel vir almal

ABA

Nadat hierdie dinge gebeur het, het ek gekyk en ek het gesien 'n deur in die hemel is oop. Die Persoon wat voorheen met my gepraat het, het vir my gesê: “Kom op hiernatoe, dan sal Ek vir jou wys wat ná hierdie dinge moet gebeur.” Die Persoon se stem was so hard soos 'n trompet.

Vergelyk

Verken Openbaring 4:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest