YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Openbaring 10

1

Openbaring 10:7

Bybel vir almal

ABA

Wanneer die sewende engel sy trompet blaas, dan sal gebeur wat God voorheen besluit het. Niemand het geweet dat daardie dinge sal gebeur nie, maar God het vir die profete wat Hom dien, gesê dit sal gebeur.”

Vergelyk

Verken Openbaring 10:7

2

Openbaring 10:11

Bybel vir almal

ABA

Toe sê hulle vir my: “Jy moet weer God se boodskap bring vir die mense van al die volke en lande en tale en vir die konings. Jy moet vir hulle sê God sal hulle straf!”

Vergelyk

Verken Openbaring 10:11

3

Openbaring 10:1

Bybel vir almal

ABA

En ek het 'n ander sterk engel gesien wat afkom uit die hemel. Daar was 'n wolk rondom hom, daar was 'n reënboog bokant sy kop, sy gesig het gelyk soos die son en sy voete was soos pilare van vuur.

Vergelyk

Verken Openbaring 10:1

4

Openbaring 10:9-10

Bybel vir almal

ABA

Ek het na die engel gegaan en vir hom gevra om vir my die klein boekrol te gee. Die engel het vir my gesê: “Jy moet dit neem en jy moet dit eet! Dit sal bitter wees in jou maag, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees!” Ek het die klein boekrol uit die hand van die engel geneem en ek het dit geëet. Dit het so soet soos heuning gesmaak in my mond. Maar toe ek dit geëet het, het my maag bitter geword.

Vergelyk

Verken Openbaring 10:9-10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest