YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Openbaring 1

1

Openbaring 1:8

Bybel vir almal

ABA

Die Here God sê: “Ek is die Alfa en die Omega.” Ja, God was altyd daar, Hy is nou daar en Hy sal weer kom. Hy is die Almagtige!

Vergelyk

Verken Openbaring 1:8

2

Openbaring 1:18

Bybel vir almal

ABA

Ek lewe altyd. Ek het gesterf, maar nou lewe Ek! Ja, Ek lewe altyd. Ek het die sleutels om die plek oop te sluit waar die mense is wat gesterf het, Ek kan die mense in die doderyk weer laat lewe.

Vergelyk

Verken Openbaring 1:18

3

Openbaring 1:3

Bybel vir almal

ABA

In hierdie boek is die dinge geskryf wat later sal gebeur. Elkeen wat hierdie boek lees, is 'n gelukkige mens! En almal wat die dinge hoor en wat doen wat in hierdie boek geskryf is, is gelukkige mense! Want die tyd wanneer Christus weer kom, is naby!

Vergelyk

Verken Openbaring 1:3

4

Openbaring 1:17

Bybel vir almal

ABA

Toe ek Hom sien, het ek op die grond voor sy voete geval, ek het daar gelê soos iemand wat dood is. Maar Hy het sy regter-hand op my gesit en vir my gesê: “Jy moenie bang wees nie, want Ek is die Eerste en die Laaste

Vergelyk

Verken Openbaring 1:17

5

Openbaring 1:7

Bybel vir almal

ABA

Kyk, Jesus Christus sal weer kom op die wolke, al die mense sal Hom sien, ook die mense wat Hom gesteek het met 'n spies. Al die volke op die aarde sal huil en treur wanneer Hy kom. Dit is seker. Amen.

Vergelyk

Verken Openbaring 1:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's