1
Psalms 97:10
Bybel vir almal
Die mense wat lief is vir die Here, moet slegte dinge haat. Die Here beskerm die mense wat in Hom glo. Hy red hulle van die mense wat verkeerd doen.
Vergelyk
Verken Psalms 97:10
2
Psalms 97:12
Mense wat reg doen, julle moet bly wees omdat julle aan die Here behoort. Julle moet vir Hom dankie sê omdat julle sy heilige Naam ken.
Verken Psalms 97:12
3
Psalms 97:11
Daar is baie lig in die lewe van mense wat reg doen, eerlike mense sal altyd bly wees.
Verken Psalms 97:11
4
Psalms 97:9
Ja, Ú, Here, U is belangriker as almal op die hele aarde, U is baie belangriker as al die gode.
Verken Psalms 97:9
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's