1
Psalms 39:7
Bybel vir almal
ABA
'n Mens se lewe is soos 'n skaduwee wat verbygaan, hy maak hom moeg, maar hy kry niks daarvoor nie. Hy maak baie goed bymekaar maar hy weet nie wie dit sal kry nie.
Vergelyk
Verken Psalms 39:7
2
Psalms 39:4
Die pyn het gebrand in my. Wanneer ek daaraan gedink het, dan het die pyn meer gebrand. En toe het ek gepraat. Ek het gesê
Verken Psalms 39:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's