YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 140

1

Psalms 140:13

Bybel vir almal

ABA

Ek weet dat die Here die mens sal help wat homself nie kan help nie wanneer mense hom beskuldig. Die Here sal reg doen aan mense wat niks het nie.

Vergelyk

Verken Psalms 140:13

2

Psalms 140:1-2

Bybel vir almal

ABA

Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm. Here, U moet my red van slegte mense, U moet my beskerm teen wrede mense.

Vergelyk

Verken Psalms 140:1-2

3

Psalms 140:12

Bybel vir almal

ABA

Mense wat sleg praat van ander mense moenie in die land bly nie, U moet die wrede mense wegjaag. Dit moet altyd sleg gaan met hulle.

Vergelyk

Verken Psalms 140:12

4

Psalms 140:4

Bybel vir almal

ABA

Hulle tonge is so skerp soos slange se tonge, en hulle is so giftig soos slange.

Vergelyk

Verken Psalms 140:4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's