YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Nehemia 8

1

Nehemia 8:10

Bybel vir almal

ABA

Die goewerneur Nehemia, die priester en sekretaris Esra en die Leviete wat die wette vir die mense verduidelik het, het toe vir al die mense gesê: “Hierdie dag is gewy aan julle God die Here, julle moenie huil of treur nie.” Want al die mense het gehuil toe hulle hoor wat die wette sê.

Vergelyk

Verken Nehemia 8:10

2

Nehemia 8:9

Bybel vir almal

ABA

Die Leviete het gelees uit die boek, uit die wette van God. Hulle het verduidelik wat dit beteken sodat almal dit kon verstaan.

Vergelyk

Verken Nehemia 8:9

3

Nehemia 8:6

Bybel vir almal

ABA

Al die mense het gesien toe Esra die boek oopmaak. Hy het hoog bo hulle gestaan, en toe hy die boek oopmaak, het almal opgestaan.

Vergelyk

Verken Nehemia 8:6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's