YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Lukas 24

1

Lukas 24:49

Bybel vir almal

ABA

En onthou, Ek sal vir julle die Heilige Gees stuur wat my Vader belowe het. Maar julle moet in Jerusalem bly totdat God vir julle krag gegee het.”

Vergelyk

Verken Lukas 24:49

2

Lukas 24:6

Bybel vir almal

ABA

Jesus is nie hier nie, God het Hom weer laat lewe. Onthou julle wat Jesus vir julle vertel het toe julle nog in Galilea was?

Vergelyk

Verken Lukas 24:6

3

Lukas 24:31-32

Bybel vir almal

ABA

Toe het God hulle laat sien dat dit Jesus is. Maar toe het Jesus skielik verdwyn, hulle kon Hom nie meer sien nie. Die mans het vir mekaar gesê: “Nou weet ons hoekom ons so opgewonde was toe Hy met ons op die pad gepraat het en vir ons alles uit die Bybel verduidelik het.”

Vergelyk

Verken Lukas 24:31-32

4

Lukas 24:46-47

Bybel vir almal

ABA

Hy het vir hulle gesê: “Daar is in die Ou Testament geskryf dat die Christus sal swaarkry en dat Hy op die derde dag weer sal begin lewe. Daar is geskryf dat die mense wat in God glo, vir al die volke moet vertel dat God mense se sondes vergewe as hulle in Christus glo en as hulle verander en lewe soos God wil hê. Julle moet in Jerusalem begin

Vergelyk

Verken Lukas 24:46-47

5

Lukas 24:2-3

Bybel vir almal

ABA

By die graf het hulle gesien iemand het die klip voor die graf weggerol. Hulle gaan toe by die graf in, maar sien nie die liggaam van die Here Jesus daar binne nie.

Vergelyk

Verken Lukas 24:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's