YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Job 8

1

Job 8:5-7

Bybel vir almal

ABA

Jy moet vir God, die Almagtige, vra om genadig te wees vir jou. As jy regtig onskuldig en eerlik is, ja, dan sál Hy luister na jou en Hy sal weer vir jou die dinge gee wat jy moet kry. Toe jy begin het, het jy min gehad, maar jy sal baie kry.

Vergelyk

Verken Job 8:5-7

2

Job 8:20-21

Bybel vir almal

ABA

Jy moet weet, God sal nie 'n mens los wat heeltemal reg doen nie, en Hy sal nie slegte mense help nie. Hy sal jou weer gelukkig maak, Hy sal jou laat sing omdat jy bly is.

Vergelyk

Verken Job 8:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's