YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 37

1

Jeremia 37:17

Bybel vir almal

ABA

Koning Sedekia het eendag vir Jeremia laat haal om na die paleis te kom. Toe hulle twee alleen was, het hy vir Jeremia gevra: “Is daar 'n boodskap van die Here?” Jeremia het gesê: “Ja, daar is 'n boodskap. Die koning van Babel sal jou oorwin en hy sal jou vang.”

Vergelyk

Verken Jeremia 37:17

2

Jeremia 37:15

Bybel vir almal

ABA

Die amptenare was kwaad vir Jeremia. Hulle het hom geslaan en toegesluit in die huis van die sekretaris Jonatan. Hulle het die huis verander en hulle het dit 'n tronk gemaak.

Vergelyk

Verken Jeremia 37:15

3

Jeremia 37:2

Bybel vir almal

ABA

Sedekia en sy amptenare en die mense van die land het nie geluister na die boodskap van die Here wat Hy vir Jeremia gegee het om vir hulle te bring nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 37:2

4

Jeremia 37:9

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: Julle moenie julleself bedrieg nie, moenie dink die Galdeërs het heeltemal weggegaan nie, want hulle hét nie weggegaan nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 37:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 37

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest