YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Rigters 2

1

Rigters 2:10

Bybel vir almal

ABA

En toe die mense wat saam met Josua gelewe het, ook gesterf het, het 'n nuwe geslag gekom wat nie die Here geken het nie en nie geweet het wat Hy alles vir die Israeliete gedoen het nie.

Vergelyk

Verken Rigters 2:10

2

Rigters 2:18

Bybel vir almal

ABA

Wanneer die Here vir die Israeliete 'n leier gegee het, dan was die Here by die leier. Die Here het die Israeliete gered van hulle vyande terwyl die leier gelewe het. Die Here het hulle gered, want Hy was jammer vir hulle wanneer vyande hulle verdruk en laat swaarkry.

Vergelyk

Verken Rigters 2:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's