YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Rigters 12

1

Rigters 12:5-6

Bybel vir almal

ABA

Die Gilead-mense het by die driwwe in die Jordaan-rivier gaan wag vir die Efraim-mense wat wou teruggaan. Wanneer een van die Efraim-mense wat gevlug het uit die oorlog, daar kom en hy sê hy wil oor die rivier gaan, dan het die Gilead-mense vir hom gevra: “Is jy van die Efraim-mense?” en as hy sê: “Nee,” dan het hulle vir hom gesê: “Sê: Sjibbolet.” As hy dan verkeerd praat en sê: “Sibbolet,” dan het hulle hom gegryp en hulle het hom daar by die Jordaan-rivier doodgemaak. Daar het 42 000 Efraim-mense in daardie tyd gesterf.

Vergelyk

Verken Rigters 12:5-6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's