1
Jesaja 66:2
Bybel vir almal
Ek het alles gemaak met my eie hande, en toe was dit daar.” Dit sê die Here. “Die mense wat hulleself nie kan help nie, is belangrik vir My. Hulle is mense wat weet dat hulle nie belangrik is nie, hulle bewe wanneer Ek praat.
Vergelyk
Verken Jesaja 66:2
2
Jesaja 66:1
Die Here sê: “Wanneer Ek in die hemel op my troon sit, dan is my voete op die aarde. Dink julle dat julle vir My 'n huis kan bou waar Ek kan woon?
Verken Jesaja 66:1
3
Jesaja 66:13
Soos 'n seun veilig voel by sy ma, so sal Ek julle veilig laat voel. Julle sal veilig wees in Jerusalem.
Verken Jesaja 66:13
4
Jesaja 66:22
Die Here sê ook: “Julle nageslag en julle naam sal altyd by My wees, soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek sal maak.
Verken Jesaja 66:22
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's