YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 46

1

Jesaja 46:10-11

Bybel vir almal

ABA

Dit is Ek wat lank gelede gesê het wat sal gebeur. Ek het dit gesê lank voordat dit gebeur het. Dit is Ek wat sê Ek het besluit en dit sal gebeur, Ek sal doen wat Ek wil doen. Dit is Ek wat uit die ooste 'n man geroep het wat van ver kom soos 'n aasvoël. Ja, as Ek gesê het iets sal gebeur, dan gebeur dit. Ek doen wat Ek besluit het.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:10-11

2

Jesaja 46:4

Bybel vir almal

ABA

Ook wanneer julle oud en grys is, dan sal Ek julle nog dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle dra, ja, Ek sal julle dra en Ek sal julle red.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:4

3

Jesaja 46:9

Bybel vir almal

ABA

Julle moet dink aan die dinge wat lank gelede gebeur het. Ja, Ek is God, daar is nie 'n ander God nie. Ek is God, niks is soos Ek nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:9

4

Jesaja 46:3

Bybel vir almal

ABA

“ Nageslag van Jakob, Israeliete wat nog lewe, luister na wat Ek sê. Ek het julle gedra vandat julle gebore is.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 46

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest