YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 44

1

Jesaja 44:3

Bybel vir almal

ABA

want Ek sal dit laat reën op die droë grond, daar sal strome water vloei. Ek sal my Gees na julle nageslag toe stuur en Ek sal hulle seën.

Vergelyk

Verken Jesaja 44:3

2

Jesaja 44:6

Bybel vir almal

ABA

Dit is die Here wat praat, die Koning van Israel wat hulle vrymaak, die Here wat oor alles regeer. Hy sê: “Ek was altyd God en Ek sal altyd God wees, daar is nie 'n ander God nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 44:6

3

Jesaja 44:22

Bybel vir almal

ABA

Julle was opstandig, julle het baie sonde gedoen, maar Ek het dit alles laat verdwyn soos 'n miswolk. Kom terug na My toe, want Ek het julle vrygemaak.

Vergelyk

Verken Jesaja 44:22

4

Jesaja 44:8

Bybel vir almal

ABA

Julle moenie skrik nie, julle moenie bang wees nie, Ek het dit lank gelede vir julle gesê, en julle weet Ek is God. Is daar 'n ander God? Nee, daar is nie een nie, nie een wat kan doen wat hy sê nie. Ek weet daar is nie 'n ander God nie.”

Vergelyk

Verken Jesaja 44:8

5

Jesaja 44:2

Bybel vir almal

ABA

Dit is die Here wat praat, Hy wat vir julle gemaak het, wat vir julle liggame gegee het voordat julle gebore is, dit is Hy wat vir julle help. Die Here sê: “Nageslag van Jakob, my dienaars, nageslag van Jesurun, Ek het julle gekies, julle moenie bang wees nie

Vergelyk

Verken Jesaja 44:2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest