YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 38

1

Jesaja 38:5

Bybel vir almal

ABA

en Hy het gesê Jesaja moet vir Hiskia gaan sê: “Ek, die God van jou voorvader Dawid, sê: Ek het jou gebed gehoor en Ek het jou trane gesien. Ek sal jou nog 15 jaar laat lewe.

Vergelyk

Verken Jesaja 38:5

2

Jesaja 38:3

Bybel vir almal

ABA

Hy het gesê: “Ag, Here, dink asseblief daaraan dat ek gehoorsaam was aan U met my hele hart en dat ek altyd gedoen het wat U wil hê.” Hiskia het hard gehuil.

Vergelyk

Verken Jesaja 38:3

3

Jesaja 38:17

Bybel vir almal

ABA

Nou weet ek, dit was vir my goed dat dit so sleg gegaan het met my. U is lief vir my, U het my nie laat sterf nie, ja, U het al my sondes vergewe.

Vergelyk

Verken Jesaja 38:17

4

Jesaja 38:1

Bybel vir almal

ABA

Koning Hiskia het in daardie tyd baie siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het na hom toe gekom en vir hom gesê: “Jy moet vir jou familie sê wat jy wil hê hulle moet doen, want jy sal sterf, jy sal nie gesond word nie.”

Vergelyk

Verken Jesaja 38:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest