YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 31

1

Jesaja 31:1

Bybel vir almal

ABA

Dit sal sleg gaan met die Israeliete. Hulle vra dat die Egiptenaars hulle moet help. Hulle dink perde kan hulle help, hulle dink baie oorlogkarre en soldate op perde sal hulle beskerm. Hulle vra nie dat die Heilige God van Israel hulle moet help nie, hulle bid nie tot Hom nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 31:1

2

Jesaja 31:2

Bybel vir almal

ABA

Die Here het ook wysheid, nie net die Egiptenaars nie. Die Here het sy volk gestraf, Hy het gedoen wat Hy gesê het, en nou sal Hy hierdie mense straf wat so verkeerd doen. Hy sal nie sê dat die slegte Egiptenaars hulle mag help nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 31:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 31

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest