YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 29

1

Jesaja 29:13

Bybel vir almal

ABA

Die Here het gesê: “Hierdie volk kom dien My met hulle mond, met hulle woorde. Hulle eer My met die woorde wat hulle sê, maar hulle hart is ver van My. Daarom probeer hulle My dien met wette wat mense gemaak het, dit is nie Ek wat daardie wette gemaak het nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 29:13

2

Jesaja 29:16

Bybel vir almal

ABA

Julle dink verkeerd! Julle dink die pottebakker is die klei. Die kleipot kan nie vir die pottebakker sê: “Jy het my nie gemaak nie, en jy verstaan my nie.”

Vergelyk

Verken Jesaja 29:16

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest