YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 23

1

Jesaja 23:18

Bybel vir almal

ABA

maar hulle sal nie hulle geld in die stad bêre nie. Die geld sal aan die Here behoort, en die mense wat die Here dien, sal vir hulleself genoeg kos en mooi klere kan koop.

Vergelyk

Verken Jesaja 23:18

2

Jesaja 23:9

Bybel vir almal

ABA

Die Here wat oor alles regeer, Hý het dit besluit. Hy het besluit om hoogmoedige mense te straf

Vergelyk

Verken Jesaja 23:9

3

Jesaja 23:1

Bybel vir almal

ABA

Die Here was kwaad vir die mense van die stad Tirus en Hy het teen hulle gepraat. Manne op die skepe van Tarsis, julle moet huil, want Tirus is verwoes. Daar is nie meer huise nie en daar is nie meer 'n hawe vir die skepe nie. Julle het dit gehoor toe julle teruggekom het uit Kittiër-land.

Vergelyk

Verken Jesaja 23:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest