YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Hosea 3

1

Hosea 3:1

Bybel vir almal

ABA

Die Here het weer met my, Hosea, gepraat. Die Here het gesê: “Jy moet lief wees vir 'n vrou wat vir ander mans lief is en by hulle slaap. Dit is dieselfde met My en die Israeliete. Ek is lief vir hulle, maar hulle dien ander gode. Hulle eet graag die rosyntjiekoeke wat hulle vir die afgode offer.”

Vergelyk

Verken Hosea 3:1

2

Hosea 3:5

Bybel vir almal

ABA

“Maar die Israeliete sal later weer terugkom. Hulle sal hulle God die Here soek, en hulle koning Dawid. Hulle sal bewe en hulle sal na die Here toe kom en na die goeie dinge wat Hy vir hulle sal gee wanneer dit die regte tyd is.”

Vergelyk

Verken Hosea 3:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's