YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Galasiërs 4

1

Galasiërs 4:6-7

Bybel vir almal

ABA

Omdat ons God se kinders is, het God sy Seun se Gees, die Heilige Gees, in ons harte gestuur, en die Gees sê in ons harte dat God ons Vader is. Daarom is ons nie meer slawe van die wette nie, ons is nou kinders van God. En omdat ons kinders van God is, sal God ook vir ons gee wat Hy vir ons belowe het.

Vergelyk

Verken Galasiërs 4:6-7

2

Galasiërs 4:4-5

Bybel vir almal

ABA

Maar toe God besluit het dit is die regte tyd, het Hy sy Seun gestuur. Sy Seun was 'n mens, soos ons, en Hy moes doen wat die wette sê. Ons was slawe van die wette, maar God het sy Seun gestuur om ons vry te maak. So het God ons aangeneem, en ons het sy kinders geword.

Vergelyk

Verken Galasiërs 4:4-5

3

Galasiërs 4:9

Bybel vir almal

ABA

Maar nou ken julle vir God, of, dit is beter om te sê dat God nou vir julle ken. Daarom moet julle nie nou weer teruggaan en slawe word van die Wette van Moses nie, wette wat niks beteken nie.

Vergelyk

Verken Galasiërs 4:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest