YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Galasiërs 2

1

Galasiërs 2:20

Bybel vir almal

ABA

Dit is nie ék wat lewe nie, dit is Chrístus wat in my lewe. Ek lewe nou só: Ek glo in die Seun van God, die Seun wat lief is vir my en wat gesterf het sodat ek kan lewe.

Vergelyk

Verken Galasiërs 2:20

2

Galasiërs 2:21

Bybel vir almal

ABA

Party mense sê God spreek mense vry omdat hulle doen wat die wette sê. Dit is nie waar nie. As dit waar is, dan help dit niks dat Christus gesterf het nie. Nee, ek kan nie die genade van God weggooi nie.

Vergelyk

Verken Galasiërs 2:21

3

Galasiërs 2:15-16

Bybel vir almal

ABA

Ek en jy was Jode vandat ons gebore is, ons was nie heiden-sondaars nie. Ons weet dat God mense vryspreek van hulle sonde. Hy doen dit omdat hulle in Jesus Christus glo, nie omdat hulle doen wat die wette sê nie. Daarom het ek en jy ook in Christus Jesus geglo en God het ons vrygespreek. God het dit gedoen omdat ons in Christus glo, nie omdat ons doen wat die wette sê nie. In die Ou Testament is geskryf: “ God spreek mense vry, maar nie omdat hulle doen wat die wette sê nie.

Vergelyk

Verken Galasiërs 2:15-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest