YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Esegiël 33

1

Esegiël 33:11

Bybel vir almal

ABA

Mens, jy moet vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Ek wil nie hê dat die mens wat verkeerd doen, moet sterf nie. Dit is seker, so seker soos Ek lewe. Ek wil hê hy moet ophou verkeerd doen sodat hy kan aanhou lewe. Israel, julle moet ophou verkeerd doen, julle moet ophou. Hoekom wil julle sterf?

Vergelyk

Verken Esegiël 33:11

2

Esegiël 33:7

Bybel vir almal

ABA

Mens, Ek het jou gekies om die wag te wees vir die volk Israel. Wanneer Ek vir jou sê dat jy hulle moet waarsku, dan moet jy dit doen.

Vergelyk

Verken Esegiël 33:7

3

Esegiël 33:9

Bybel vir almal

ABA

Maar wanneer iemand verkeerd doen, en jy waarsku hom teen sy verkeerde lewe en jy sê vir hom hy moet ophou om verkeerd te lewe, maar hy doen dit nie, dan is dit daardie persoon se eie skuld dat hy sterf, jy sal onskuldig wees.

Vergelyk

Verken Esegiël 33:9

4

Esegiël 33:6

Bybel vir almal

ABA

Maar wanneer die wag sien dat die vyande kom en hy blaas nie die ramshoring om die mense te waarsku nie, en die vyande kom en hulle maak iemand dood, dan sterf daardie persoon oor sy eie sonde. Maar Ek sal die wag straf omdat daardie persoon gesterf het.

Vergelyk

Verken Esegiël 33:6

5

Esegiël 33:5

Bybel vir almal

ABA

Want hy het die ramshoring gehoor, maar hy het niks gedoen nie. Dit sal sy eie skuld wees dat hy sterf. As hy geluister het toe die wag hulle gewaarsku het, dan sou hy sy lewe gered het.

Vergelyk

Verken Esegiël 33:5

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest