YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 40

1

Eksodus 40:38

Bybel vir almal

ABA

Die wolk van die Here was in die dag oor die tempel-tent, en in die nag was dit 'n vuur. Al die Israeliete het dit gesien, oral waar hulle gegaan het.

Vergelyk

Verken Eksodus 40:38

2

Eksodus 40:34-35

Bybel vir almal

ABA

'n Wolk het gehang oor die tent waar die Here aan hulle verskyn, en die lig wat om die Here, die Koning, is wanneer Hy verskyn, was in die tempel-tent. Moses kon nie ingaan in die tent waar die Here aan hulle verskyn nie, want die wolk het oor die tent gebly. Die lig wat om die Here, die Koning, is, was in die tempel-tent.

Vergelyk

Verken Eksodus 40:34-35

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 40

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest