1
Eksodus 19:5-6
Bybel vir almal
As julle nou gehoorsaam is en doen wat Ek sê, en as julle my verbond hou, dan sal julle my eie volk wees, want die hele aarde is Myne. Julle sal die priesters wees oor wie Ek regeer, 'n gewyde volk. Dit is wat jy vir die Israeliete moet sê.”
Vergelyk
Verken Eksodus 19:5-6
2
Eksodus 19:4
“Julle het self gesien wat Ek met die Egiptenaars gedoen het. Ek het julle beskerm en gedra soos 'n arend haar kleintjies op haar vlerke dra. Ek het julle na My toe gebring.
Verken Eksodus 19:4
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's