YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Deuteronomium 16

1

Deuteronomium 16:17

Bybel vir almal

ABA

Elkeen moet presente saambring, hy moet self besluit hoeveel hy wil gee omdat sy God die Here hom geseën het en dit alles vir hom gegee het.”

Vergelyk

Verken Deuteronomium 16:17

2

Deuteronomium 16:19

Bybel vir almal

ABA

Julle moenie sê skuldige mense is onskuldig en onskuldige mense is skuldig nie, julle moenie téén party mense wees en vír ander mense wees nie. Julle moenie presente neem van skuldige mense en dan sê hulle is onskuldig nie, want presente maak wyse mense blind en laat dit sleg gaan met mense wat reg doen.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 16:19

3

Deuteronomium 16:16

Bybel vir almal

ABA

“Al julle mans en seuns moet drie maal elke jaar julle God die Here kom aanbid op die plek wat Hy sal kies. Hulle moet dit doen op die Fees van die Ongesuurde Brood, die Fees van die Weke en die Hutte-fees. En elkeen moet iets saambring vir die Here.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 16:16

4

Deuteronomium 16:20

Bybel vir almal

ABA

Julle moet reg doen, julle moet nét reg doen, sodat julle kan aanhou lewe in die land wat julle God die Here vir julle gee.”

Vergelyk

Verken Deuteronomium 16:20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest