YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Daniël 3

1

Daniël 3:16-18

Bybel vir almal

ABA

Sadrag, Mesag en Abed-Nego het vir koning Nebukadnesar gesê: “Ons kan niks vir jou sê nie. Ons God kan ons red, ons dien Hom, en Hy sal keer dat ons nie brand nie wanneer jy ons in die vuur gooi. Maar, Koning, jy moet weet, ook as ons God ons nie red nie, dan sal ons nie jou god dien nie en ons sal nie buig voor die beeld wat jy gemaak het nie.”

Vergelyk

Verken Daniël 3:16-18

2

Daniël 3:25

Bybel vir almal

ABA

Toe sê die koning: “Ek sien nou vier manne. Hulle is nie vasgebind nie. Hulle loop in die vuur rond en hulle makeer niks. Ek sien die vierde man lyk soos 'n engel.”

Vergelyk

Verken Daniël 3:25

3

Daniël 3:28

Bybel vir almal

ABA

Toe sê Nebukadnesar: “Ek prys die God van Sadrag, Mesag en Abed-Nego. Hy het sy engel gestuur en Hy het sy dienaars gered. Hulle het geglo dat Hy hulle sal help en hulle het nie gedoen wat die koning gesê het nie. Hulle het gedink dit is beter om te sterf, want hulle wou net hulle eie God dien en eer, nie 'n ander god nie.

Vergelyk

Verken Daniël 3:28

4

Daniël 3:29

Bybel vir almal

ABA

Daarom sê ek nou: Al die mense in al die lande moet die God van Sadrag, Mesag en Abed-Nego eer. As iemand dit nie doen nie, dan sal my soldate hom doodmaak en in stukke kap en sy huis afbreek. Daar is nie 'n ander god wat kan red soos hierdie God red nie.”

Vergelyk

Verken Daniël 3:29

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's