YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Konings 7

1

2 Konings 7:1

Bybel vir almal

ABA

Elisa het vir die koning gesê: “Luister wat sê die Here: Môre, hierdie selfde tyd, sal kos weer goedkoop wees, 'n sea koringmeel sal een sikkel kos, en twee sea gars sal een sikkel kos in die poort van Samaria.”

Vergelyk

Verken 2 Konings 7:1

2

2 Konings 7:3

Bybel vir almal

ABA

Daar was vier melaatse mans voor die poort van die stad Samaria. Hulle het vir mekaar gesê: “Hoekom moet ons hier sit totdat ons sterf?

Vergelyk

Verken 2 Konings 7:3

3

2 Konings 7:2

Bybel vir almal

ABA

Die offisier wat langs die koning gestaan het, sê toe vir die man van God: “Nee, dit sal nooit gebeur nie, ook nie wanneer die Here vensters in die hemel maak waardeur die reën kan val nie.” Elisa het vir die offisier gesê: “Ek sê vir jou, jy sal sien dat dit gebeur, maar jy sal nie self van daardie meel of gars eet nie.”

Vergelyk

Verken 2 Konings 7:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest