YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Korintiërs 3

1

2 Korintiërs 3:17

Bybel vir almal

ABA

“Die Here” beteken hier “die Gees.” Waar die Gees van die Here werk, daar is 'n mens vry.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 3:17

2

2 Korintiërs 3:18

Bybel vir almal

ABA

Daar is nie meer 'n sluier oor ons gesig nie, ons kan sien dat die Here Jesus die Koning is, en dit is wonderlik. Die Here, die Gees, laat wonderlike dinge ook met ons gebeur, sodat ons meer en meer soos konings word, en soos die Here Jesus kan wees.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 3:18

3

2 Korintiërs 3:16

Bybel vir almal

ABA

Elke maal wanneer iemand na die Here toe gaan, dan haal die Here die sluier af.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 3:16

4

2 Korintiërs 3:5-6

Bybel vir almal

ABA

Ons sê dit nie omdat ons dink dat ons self baie goed is nie, ons sê dit omdat God ons goed genoeg gemaak het om sy werk te doen. God het ons goed genoeg gemaak om die werk te kan doen, ons moet vir mense vertel van 'n nuwe verbond. 'n Mens skryf hierdie verbond nie met letters op papier nie, nee, die Heilige Gees skryf dit. Letters op papier bring die dood, maar die Gees laat mense lewe.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 3:5-6

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's