YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Korintiërs 11

1

2 Korintiërs 11:14-15

Bybel vir almal

ABA

Maar ek is nie verbaas nie, want ook Satan maak of hy 'n engel van die lig is. Daarom is ons nie verbaas dat die mense wat vir Satan dien, maak of hulle goeie dinge doen nie. God sal eendag vir hierdie vals apostels die straf gee wat hulle moet kry.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 11:14-15

2

2 Korintiërs 11:3

Bybel vir almal

ABA

Maar ek is bang dat iemand julle sal verlei sodat julle nie aanhou om aan Christus te dink nie. Want dan behoort julle nie net aan Hom nie. Dit is soos toe die slang vir Eva verlei het omdat hy so skelm was.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 11:3

3

2 Korintiërs 11:30

Bybel vir almal

ABA

As ek moet spog, dan sal ek daaroor spog dat ek swak is.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 11:30

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest