YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Tessalonisense 3

1

1 Tessalonisense 3:12

Bybel vir almal

Ons bid dat die Here julle liefde sal laat groei en dat julle vol sal word van liefde vir mekaar en liefde vir almal, soos ons ook lief is vir julle.

Vergelyk

Verken 1 Tessalonisense 3:12

2

1 Tessalonisense 3:13

Bybel vir almal

So sal die Here julle in julle harte laat glo dat julle heeltemal aan God behoort. Dan sal niemand julle kan beskuldig wanneer julle voor ons God en Vader staan nie, daardie dag wanneer die Here Jesus kom en wanneer al sy engele by Hom sal wees. Amen.

Vergelyk

Verken 1 Tessalonisense 3:13

3

1 Tessalonisense 3:7

Bybel vir almal

Vriende, ons het baie probleme en ons kry swaar, maar ons voel tevrede oor julle, want ons weet julle hou aan om te glo.

Vergelyk

Verken 1 Tessalonisense 3:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Tessalonisense 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's