YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 24

1

1 Samuel 24:5-6

Bybel vir almal

ABA

Dawid se manne sê toe vir hom: “Die Here sê vandag vir jou: ‘Ek gee jou vyand vir jou, daar is hy. Jy mag met hom doen wat jy wil.’ ” Dawid het nader gegaan en hy het stilletjies 'n punt van Saul se bo-kleed afgesny. Maar daarna was hy jammer dat hy dit gedoen het.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 24:5-6

2

1 Samuel 24:7

Bybel vir almal

ABA

Hy het vir sy manne gesê: “Die Here moet my keer, ek wil niks verkeerd doen aan my koning nie, hy is die gesalfde van die Here. Ek wil nie iets verkeerd doen teen hom nie, want hy is die gesalfde van die Here.”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 24:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's