YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 16

1

1 Samuel 16:7

Bybel vir almal

ABA

Maar die Here het vir Samuel gesê: “Jy moenie na Eliab se gesig kyk en kyk hoe lank hy is nie. Eliab is nie die man wat Ek gekies het nie, want die Here kyk nie na dieselfde dinge as mense nie. Mense kyk hoe iemand lyk, maar die Here kyk wat in iemand se hart is.”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 16:7

2

1 Samuel 16:13

Bybel vir almal

ABA

Samuel het die horing met die olyf-olie daarin geneem en hy het vir Dawid gesalf. Sy broers het dit gesien. Die Gees van die Here het van daardie dag af in Dawid gekom. Samuel het gereedgemaak en teruggegaan na Rama.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 16:13

3

1 Samuel 16:11

Bybel vir almal

ABA

Samuel vra toe vir Isai: “Het jy nog ander seuns?” Isai het gesê: “Daar is nog een seun, hy is die jongste, maar hy pas die skape en bokke op.” Samuel het vir Isai gesê: “Jy moet hom laat kom, want ons sal nie begin eet voordat hy hier is nie.”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 16:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 16

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's