YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Johannes 1

1

1 Johannes 1:9

Bybel vir almal

ABA

Maar as ons bely dat ons sonde gedoen het, dan kan ons seker wees dat God sal doen wat Hy belowe het en dat Hy regverdig is. Ja, Hy vergewe ons sondes en Hy reinig ons van alles wat ons verkeerd gedoen het.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 1:9

2

1 Johannes 1:7

Bybel vir almal

ABA

Maar as ons in die lig lewe, soos God in die lig is, dan behoort ons aan mekaar. Dan reinig die bloed van Jesus, die Seun van God, ons van al ons sonde.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 1:7

3

1 Johannes 1:8

Bybel vir almal

ABA

As ons sê ons doen nie sonde nie, dan bedrieg ons onsself en dan aanvaar ons nie die waarheid nie.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 1:8

4

1 Johannes 1:5-6

Bybel vir almal

ABA

Ons vertel vir julle wat ons by Jesus gehoor het. Hy het gesê God is lig en daar is niks donker in Hom nie. As ons sê ons behoort aan God, maar ons lewe in die donker, nie in die lig van God nie, dan lieg ons en dan doen ons nie wat God wil hê nie.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 1:5-6

5

1 Johannes 1:10

Bybel vir almal

ABA

As ons sê ons het nie sonde gedoen nie, dan beteken dit ons sê dat God lieg. Dan aanvaar ons nie wat God vir ons sê nie.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 1:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Johannes 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest